1. Betaal R80.00 in op ons bankrekening en faks die inbetaalstrokie
saam met die intekenvorm aan ons. Faksnommer: 0865023167
2. Pos 'n tjek van R80.00 saam met hierdie intekenvorm aan:
Radio Pretoria, Posbus 14935, Sinoville, 0129
3. Stuur u besonderhede tesame met u inbetalingsbewys per epos aan:
bestuur@radiopretoria.co.za |