Algemeen: |
|
|
|
|
Inligting mbt spesifieke organisasies :
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Lys van organisasies
ORGANISASIE |
VAN |
NAAM |
TEL.NOMMER. |
Afr.Genees.Ver. |
Barnhard |
Piet Dr |
083 235 0873 |
Afrikaner Raad Pietersburg |
Pauer |
Helmi |
083 310 8708 |
AKB Voorsitter |
De Wet |
Theuns |
082 566 7883 |
Aksie Stop Plaasaanvalle |
Roelofse |
Rina |
015 297 0137 |
Aksie Stop Plaasaanvalle |
Roelofse |
Neels |
082 492 6156 |
Aksie Vrouekrag |
Van den Bergh |
Lucia |
082 373 0329 |
AP – Akademie (rektor) |
Van Staden |
Frans prof |
012 998 1414 |
APG |
Derby-Lewis |
Gaye |
012 347 5377 |
AVKB |
Roets |
Sarel |
082 434 3455 |
AVKB Kleinfontein |
De Villiers |
Du Preez |
012 802 1366 |
AVS |
Nolte |
Daan |
082 446 2076 |
AVS |
Stans |
Peter dr |
083 462 7411 |
AWB |
Terreblance |
Eugene |
018 264 2516 |
|
|
|
|
Balmoral Gimnasium |
Ratte |
Willem |
013 680 1136 |
Balmoral Gimnasium |
Ratte |
Willem |
082 438 1877 |
BCVO - Voorsitter |
Grobler |
Ds GJ |
083 279 7618 |
BCVO - Uitvoerende Hoof |
Pohl |
Mnr R |
012 365 3703 |
BCVO-sport |
Scholtz |
Mnr W |
083 290 1032 |
BKK |
Grobbelaar |
Dawid kol |
015 307 4048 |
BKK |
Grobbelaar |
Dawid kol |
083 306 0809 |
Bloedrivier Geloftefeeskommitee |
Schutte |
Frans |
083 375 5198 |
Bloedrivierstigting |
Wilsenach |
Pierre |
082 925 6565 |
Boere-Afrikaner Vryheidsinisiatief |
Strauss |
Frikkie |
082 493 3785 |
Boerekommando |
Combrink |
Gerhardt |
072 713 7256 |
Boerestaat Beweging |
Van Tonder |
Dirk |
082 689 0824 |
Boerestaatparty |
Vermaak |
Coen |
082 413 6323 |
Boskombuis |
Thompson |
René |
083 485 2529 |
|
|
|
|
Cantusgilde |
Erasmus |
Boeta |
018 299 1216 |
CPP-leier |
Van der Westhuizen |
Pieter |
012 800 4954 |
CVO – Pretoria |
Le Roux |
Roelf |
011 711 0460 |
CVO Kleinfontein |
Appelgryn |
Adriaan |
012 804 1454 |
CVO Kleinfontein |
|
|
012 802 1375 |
CVO MT Steyn Philippolis |
Geel |
Sansie |
051 773 0466 |
CVO Pretoria-Noord |
Swart |
Barry |
082 779 2506 |
CVO Pretoria-Noord |
|
|
012 565 5714 |
|
|
|
|
Gelofte Kleinfontein |
Kok |
Kitty |
082 670 1961 |
Genoodskap: Oud Pretoria |
Punt |
Willem |
012 361 9810 |
Genoodskap: Oud Pretoria |
Punt |
Willem |
082 455 4949 |
GHA |
Alkema |
André |
082 570 0184 |
GHA |
Posbus 25119 |
Gezina |
012 335 3321 |
|
|
|
|
HNP |
Van der Schyff |
Louis |
012 335 8523 |
|
|
|
|
Kleinfontein |
Groenewald |
Jan |
012 802 1441 |
Kleinfontein |
Groenewald |
Irene |
012 802 1441 |
Kleinfontein Direksie |
De Beer |
Niel |
012 460 6332 |
|
|
|
|
Majuba Boerevolk Trust |
Breytenbach |
Andries |
012 993 3405 |
Majuba Boerevolk Trust |
Breytenbach |
Andries |
082 322 6590 |
|
|
|
|
Opera 2000 |
Botha |
Bets |
012 333 4454 |
Orania |
Boshoff |
Carel prof |
082 802 1999 |
Orania |
De Klerk |
Frans |
083 680 8229 |
Oranje-werkers |
De Beer |
Blokkies |
012 348 0368 |
Oranje-werkers |
De Beer |
Blokkies |
083 274 7417 |
|
|
|
|
PACVO |
Van der Dussen |
Pieter dr |
012 663 3190 |
Pestalotzi Trust |
Van Oostrum |
Leenderd |
012 330 1337 |
Pestalotzi Trust |
Van Oostrum |
Leenderd |
082 826 2675 |
Pietersburg Doornkraal Geloftefees |
Willemse |
Mnr. J. W. |
015 297 0946 |
Pretoria Akademie |
Van der Dussen |
Piet dr |
082 820 5298 |
Pretoria Akademie |
Van der Dussen |
Piet dr |
012 361 0168 |
|
|
|
|
RVO |
Van der Westhuizen |
Tim |
082 825 0123 |
RVO |
Van der Westhuizen |
Tim |
012 997 1291 |
|
|
|
|
Solidariteit |
Buys |
Flip |
012 643 8500 |
Solidariteit |
Hermann |
Dirk |
082 461 8485 |
TABOK |
Smuts |
Louis |
083 259 9388 |
TABOK |
Smuts |
Louis |
012 808 1071 |
TLU – SA |
Van Zyl |
Bennie |
082 466 4470 |
|
|
|
|
Vereniging v Regslui v Afrikaans |
Malan |
Koos prof |
082 372 2045 |
Volk Verkiesings Komm. VVK |
Kruger |
Paul |
082 267 0364 |
Verkenners (President) |
Van de Graaf |
Henk |
083 411 8229 |
Verwoerd Vryheidsoffensief |
Kruger |
Gert |
012 653 1762 |
VF+ |
Mulder |
Pieter dr |
0861 700 700 |
Vierkleurklub |
Smit |
Albert |
086 123 2232 |
Vierkleurklub |
Smith |
Thys |
021 887 6819 |
Vierkleur 150 Volkskomitee |
Fourie |
G.D. |
018 290 9437 |
Volkshulp 2000 |
Dreyer |
Arina |
012 667 4951 |
Volkshulp 2000 |
|
|
012 333 4126 |
Na bo |
|
Adreslys van Kultuurorganisasies
Mnr. Johannes van Dyk
Krugergenootskap
Posbus 35628
Menlopark
0102
|
Mev. R Lombard
Dames Perspektief
Besselsenstraat 41
Universitas
9301 |
Mnr. Henk van de Graaf
Verkennersbeweging van SA
Posbus 4602
Pretoria
0001
|
Dwaalboom Afrikander Kultuuraksie
Posbus 55
Koedoeskop
0361 |
Volkshulp 2000
Posbus 11842
Queenswood
0120
|
Geloftefeeskomitee Betlehem
Saronrylaan 27
Betlehem
9701 |
Dr. P.J. Retief
Andries Pretorius Kultuuraksie
Posbus 36439
Menlopark
0120
|
Grootvlei Jukskei
Posbus 6517
Pretoria
0001 |
Ds. Hendrik de Beer
Afrikaner Kultuurraad van Pretoria
Posbus 11352
Queenswood
0121
|
Klipriviervallei Vriende
Posbus 1014
Meyerton
1960 |
Mnr. Hertzog
Afrikaner Kultuuraksie Kameeldrift
15de Laan 377
Rietfontein
0084
|
Leserskring Fort Klapperkop
Posbus 914094
Wingatepark
0153 |
Afrikaner Studiegroep
Posbus 11382
Universitas
9321 |
Mnr. Klaas Venter
Noord-Pretoria Vriende van Radio Pretoria
Posbus 1794
Pretoria
0001
|
Mnr. Paul Kruger
Volksraadverkiesingskommissie ( VVK)
Posbus 35133
Menlo Park
0102
|
Mnr. Ben van den Berg
Oranjewerkers Vereniging
Posbus 1525
Rayton
1001
|
Mnr. Dolf Buitendach
SEGE
Posbus 25112
Monumentpark
0150
|
Dr. Anton van Vollenhoven
N-Tvl Wyksbond vir Volksang en Volkspele
Posbus 31064
Wonderboompoort
0032 |
Mnr. Frans de Klerk
Orania Beweging
Posbus 27
Orania
8752
|
Mnr. Dirk Herman
Solidariteit
Posbus 11760
Centurion
0046 |
Dr. Harry Mocke
Suiderland Aksie
Posbus 90709
Garsfontein
0042
|
Dr. Piet Kotze
Pretoria Afrikaneraksie
Posbus 4028
Pretoria
0001 |
Prof. Hendrik van der Wateren
Volkseie Museumraad
Posbus 3147
Nylstroom
0510
|
Mnr. Daan Nolte
Aksie Volkseie sport
Posbus 975
Delmas
2210 |
Mnr. Gert Kruger
Verwoerd Vryheidsoffensief
Posbus 52965
Wierdapark
0149
|
Mnr. Chris Wagner
Aksie Boere Noorde Land
Posbus 622
Warmbad
0480 |
Prof. Kobus Pienaar
Volkseenheidskomitee
Posbus 154
Brits
0250
|
Mnr. Jan Groenewald
Boere Vryheidsbeweging
Posbus 925
Rayton
1001 |
Mnr. Tim van der Westhuizen
RVO
Posbus 35133
Menlopark
0102
|
Mnr. Buks Barnard
Mediaklub
Posbus 14623
Hatfield
0028 |
Johan Willemse
Pietersburg Doornkraal geloftefees
Posbus 5020
Pietersburg-Noord
0750
|
|
Na bo
|
|
Afrikaanse Kultuurraad van Ellisras
Eposadres: pietervanzyl @ lantic.net
Posadres: Posbus 6878 , Onverwacht , 0557
Voorsitter: Ds Blok Franck (vst)Agnes Olivier (sekr)
Telefoonnommer: 014 - 763 4594 014 - 763 3677
Stigtingsdatum: 1980's
Die Raad is die samesnoering van kultuurkragte in Ellisras tweedoelig:
Datumkoördinering van plaaslike gebeure en bekendstelling en handhawing
van belangrike Afrikanerkultuur en -geskiedkundige gebeure.
Na bo |
|
Afrikaner Nasionalistiese Beweging
Eposadres: nasionalis @ vodamail.co.za
Posadres: Posbus 293 , Ferndale
Poskode: 2160
Voorsitter: Koos Venter
Telefoonnommer: 083 465 8300
Stigtingsdatum: 6 November 2004
Om op die basis van Christelike Afrikanernasionalisme die Afrikanervolk
in te lig, te motiveer en te versamel met die doelwit dat die Afrikanervolk
weer sy vryheid en sy vaderland sal herwin.
Na bo |
|
Boere-Afrikaner Vryheidsinisiatief
E-pos adres: BVI @ xsinet.co.za
Posadres: Posbus 339, Piketberg
Poskode: 320
Voorsitter: Dr. Ronnie van der Merwe
Telefoonnommer 02072 vra 2221
Stigtingsdatum: 12 Oktober 2002
Die BVI se hoofdoelstelling is die herstel van Afrikanervryheid in 'n volkome
soewereine staat. Tans beywer die BVI hom vir die herlewing van die vryheidsideaal
in Afrikanerharte tot op voetsoolvlak. Die BVI streef sy doelstellings
langs 'n vreemdsame weg na. Die BVI is 'n selfstandige organisasie maar
handhaaf goeie verhoudinge met ander Afrikaner-organisasies wat vryheid
as ideaal nastreef.
Na bo |
|
Boeremusiekgilde
E-pos adres: willie.mynhardt @ telkomsa.net
Posadres: Posbus 13552 , Norkem Park
Poskode: 1631
Voorsitter: Willie Mynhardt
Telefoonnommer 011 3914614
Stigtingsdatum: 9 Oktober 1989
VISIE
Om as kultuurorganisasie ons volkseie kultuurmusiek in die Boeremusiek-idioom te bewaar, te bevorder, te bestuur en dinamies te laat groei en ontwikkel om saam met veranderende tye te moderniseer sonder om afbreuk te doen aan die historiese inslag of basis daarvan.
MISSIE
Om Boeremusiek in al sy vorme, tradisioneel en modern, te bevorder en sover en omvattend as moontlik aan alle lede asook Boeremusiekliefhebbers die geleentheid te bied om deel te neem aan en die genot van Boeremusiek op 'n direkte basis deelagtig te wees en deur middel van ontwikkelingsaksies die jeug te onderrig in die speel en waardering van hierdie kultuurmusiek om sodoende 'n standhoudende liefde daarvoor te vestig en om deur optredes, funksies, opnames en deelname Boeremusiek vir die nageslag te bewaar.
Besoek gerus ons webblad vir meer besonderhede: www.boeremusiekgilde.co.za
Na bo |
|
CVO Brandwag
Eposadres: brandwag @ lantic.co.za
Posadres: Posbus 7085 , Westgate
Poskode: 1734
Voorsitter: Ben Geldenhuys
Telefoonnommer: (011)952-2272
Stigtingsdatum: 1995
Na bo |
|
Geloftevolk Kuberkommunikasie-vereniging
Eposadres: adt @ onsvirjou.org
Posadres: Posbus 700, KOPPIES , Buitenstraat 40, PARYS
Poskode: 9540
Voorsitter: Anne-marie du Toit
Telefoonnommer: 056 8112111
Stigtingsdatum: Februarie 2009
Die Doel van die Vereniging is om die Boere-/Afrikanervolk tot tot eenheid saam te snoer vir -
a) die voortbestaan van ons volk
b) die uitleef van ons taal en kultuur
c) die bewaring van ons geskiedenis vir ons nageslag
d) die herstel van ons vryheid in 'n soewereine staat.
Na bo |
|
Gereformeerde Skool Noordelike Pretoria
Eposadres: ceciliavdw @ vodamail.co.za
Posadres: Posbus 17412, Pretoria Noord, 0166
Voorsitter: Kobus le Roux
Telefoonnommer: 012 565 6615
Stigtingsdatum: 2005
Die Afrikaanse skool is in 2005 begin as geloofsdaad van 'n klompie gereformeerde ouers.
Die skool is deel van 'n groep skole bekend as die Arso skole. Arso (Aksie Reformatoriese Skoolonderrig) bely dat die Bybel die onfeilbare
Woord van God is en aanvaar die Drie formuliere van eenheid (Heidelbergse Kategismus, Dordtse Leerreëls en Nederlandse Geloofsbelydenis) as
geloofsbelydenis.
Die skool maak gebruik van goeie werkboeke wat vir Gr. 1 - 7 ontwikkel is
deur Arso
Na bo |
|
Groot-Bourgondië
Eposadres: groot-bourgondie@home.nl
Posadres: Potmaten 3 , Denekamp , Nederland
Poskode: 7591 EX
Voorsitter: Gerrit Geus Pen
Telefoonnommer: 0031-612098756
Stigtingsdatum: 15-11-2007
Holland, België en Zuid-Afrika zijn broers en hetzelfde Bourgondische
volk, wat betreft de taal en de glorieuze geschiedenis. Groot-Bourgondië
versterkt de familie- en vriendschapsbanden van deze drie landen. De Geuzen
en de Boeren, de Voorlopers en de Voortrekkers, wij
zijn een volk.
Na bo |
|
Handhawerjeug
Eposadres: ralkema @ webmail.co.za
Posadres: Posbus
25119 , Gezina , Suid-Afrika ,
Poskode: 0031
Voorsitter: Horst
Greafe
Telefoonnommer: 0128070434
Stigtingsdatum: 1
Jan 2000
Die
Handhawerjeug (HJ) is die jeugvleuel van die GHA.
Die doel van die Handhawers is om 'n liefde vir
die Afrikaanse taal by ons jongmense te kweek. Dit
gee aan hulle vormende waarde en taaltrots. Daarby
kweek ons ook die leiers van môre wat die
regte gesindheid en ingesteldheid sal hê ten
opsigte van hulle taal, godsdiens, geskiedenis,
kultuur en morele waardes.
Na bo |
|
Paardekraal Verkenners
Eposadres: ben @
platinumfinancial.co.za
Posadres: Posbus 7085, Westgate
Poskode: 1734
Voorsitter: Ben Geldenhuys
Telefoonnommer: 0833091300
Stigtingsdatum: 2007
Paardekraal-pos van die Verkennersbeweging (Krugersdorp)
Na bo
|
|
PRAAG
Eposadres: inlig@praag.org
Posadres: Posbus 3103 , Dainfern , 2055
Voorsitter: Dr. Dan Roodt
Telefoonnommer: 0117875014
Stigtingsdatum: Februarie 2000
PRAAG (die Pro-Afrikaanse Aksiegroep) is 'n nie-regeringsorganisasie (NRO)
wat hom spesifiek vir die belange van etniese Afrikaners beywer, asook
die taal en kultuurbelange van alle Afrikaanssprekendes.
Meer en meer vervul PRAAG die rol van 'n buite-parlementêre beweging
wat stry vir Afrikanerregte binne die vyandige omgewing van die nuwe Suid-Afrika
waar Afrikaners vanweë hul getalleminderheid dikwels die knie moet
buig voor getalryker etniese groepe soos die Xhosas en Zoeloes wat die
Suid-Afrikaanse politiek oorheers.
PRAAG is ten gunste van nie-gewelddadige optrede om taal- en rassediskriminasie
teen Afrikaners te stuit. Die enigste manier om vrede in Suid-Afrika te
verseker is om kulturele outonomie toe te staan aan alle etniese en taalgroepe
wat daarom vra.
Na bo |
|
Privaatskool Hoëveldrif vir CVO
Eposadres: riffies @ lantic.co.za
Posadres: Posbus 1711, Bethal
Poskode: 2310
Voorsitter: Mnr Richard Wigget
Telefoonnommer: 082 324 3688
Stigtingsdatum: Januarie 1995
Die Privaatskool Hoëveldrif vir CVO is by die Beweging vir Christelike Volkseie Onderwys (BCVO) geaffilieer. Klasse van graad 1 tot graad 12 word aangebied. Die skool bedien die area van Hendrina, Kriel, Bethal, Trichard, Secunda, Evander en Kinross.
Na bo |
|
Republiek van Bravoland
Eposadres: staatshoof @ bravoland.co.za
Posadres: Postnet Suite #333, Privaatsak X2020 , Isando
Poskode: 1600
Voorsitter: Francois Coetzee
Telefoonnommer: 084 812 4702
Stigtingsdatum: 10 April 2007
Ons is besig om 'n kuberregering op te stel sodat ons ons eie mense kan dien.
Tans kuber, straks fisies-staatsregtelik! www.bravoland.co.za
Na bo |
|
Sê Goed & Musiek
Teater
Eposadres: d2d @ lantic.net
Posadres: Posbus 14948 , Sinoville
Poskode: 0129
Voorsitter: Dries Petzer
Telefoonnommer: (076) 818-7423
Stigtingsdatum: 1 Julie 2007
Hierdie teater het sy ontstaan gehad as gevolg van die behoefte wat daar tans in Pretoria en omgewing bestaan om 'n platvorm te skep vir opkomende kunstenaars, waar hulle kan optree sonder enige verpligtinge. Die teater se groot doel dien as gemeenskapsprojek die bevordering van kunstenaars hetsy, sang, instrumentaal, drama ens.
Die naam van die teater is afkomstig uit pragtige idiome wat in die Afrikaanse taal voorkom, en gebruik gaan word as temas vir elke vertoning en gekomineer gaan word met musiek. Bv "As die kat weg is, is die muis baas" dit word nou "As die kat weg is, is musiek baas.."
Na bo |
|
Uncle Ben's Den
Eposadres: unclebensden@telkomsa.net
Posadres: Posbus 49858 , Hercules , Pretoria , 0030
Voorsitter: Sharan en Ben de Lange/Tiaan Coetzee
Telefoonnommer: 0798850695
Stigtingsdatum: 1983
Uncle Ben's Den versorg plus minus 113 sorgbehoewende oumense, gestremdes
en haweloses. Ons is 'n blanke instansie wat daarvoor streef om die ons
nasie te bou! Nie almal stagneer en kies om haweloos te raak nie...ons
help ouens so spoedig moontlik weer op die been en in 'n werke sodat
hulle deel van die gemeenskap kan bly. Besoek www.unclebensden.co.za
Na bo
|
|
Vierkleur 150 Volkskomitee
Eposadres: gdfourie
@ webmail.co.za
Posadres: Posbus 6047, Baillie Park, Potchefstroom
Poskode: 2526
Voorsitter: G.D. Fourie
Telefoonnommer: (018) 290 9437 / 082 632 2017
Stigtingsdatum: Augustus 2006
Aanbieding van die Vierkleur se honderd en vyftigjarge herdenkingsfees
op 6 Januarie 2007, asook Erfenisdag op 4 Augustus 2007, albei te Potchefstroom.
Na bo
|
|
Volksbrandwag
Eposadres: volksbrandwag@webmail.co.za
Posadres: Posbus 166 , Alma ,
0512,
Voorsitter: Mre Gansie v Deventer & Emil de Villiers
Telefoonnommer:
012 335 4011 / 083 4711 311
Stigtingsdatum: 31 Julie 2004
Om geleenthede en strukture vir die Afrikaner en sy jeug te skep waar
hy opgelei kan word om homself op plaaslike- en op nasionale vlak teen
'n aanslag van welke aard ookal te kan verweer. Dit geskied veral dmv
gereelde oorlewingskampe.
Na bo |
|
Volksraad Verkiesings Kommissie
Eposadres: krupp1 @ telkomsa.net
Posadres: VVK , Posbus 35133, Menlo Park, 0102
Voorsitter: Paul Kruger
Telefoonnommer: 0822670364
Stigtingsdatum: 18 Augustus 2007
Die VVK (Volksraad Verkiesing Kommissie) ontvang opdrag van 'n volksvergadering gehou op 18 Augustus 2007 te Pretoria, om 'n verkiesing buite party-politiek en slegs in volksverband te fasiliteer. Die verkiesing sal die samestelling van 'n Volksraad bepaal wat oor 'n mandaat sal beskik om ons volk se internasionaal-erkende reg op Selfbeskikking op te eis en te beding.
Na bo
|
|
Wesrand Brandwag
Eposadres: percy.grady@gmail.com
Posadres: Posbus 126 , Henbyl , 1903,
Voorsitter: Percy Grady
Telefoonnommer: 084 577 0496 / 083 378 3036
Stigtingsdatum: 16 Junie 2007
Die Wesrand Brandwag het ten doel om alle Boere byeen te bring wat glo
in die Drie-Enige-Lewende God van die Boervolk en as ons Verlosser, selfs
in die moeilike tye waar ons as Boervolk nou beweeg a.g.v. die Volksverraad
wat in die verlede deur die politieke partye se leiers gepleeg is teen
ons Volk. Om die Boervolk te laat groepeer uit vrye wil omdat elkeen
wat sy deelname bied dit doen as 'n beginselsaak en sodat elke persoon
hom kan verontmoedig en berou kan toon voor die Here, omdat ons as Boervolk
afgedwaal het van Sy weë, en Hy ons land aan ons sal teruggee. Verder
ondersteun ons enige Volksgerigte aksies en alle soortgelyke organisasies
ten volle. Ons beloof ook trou om die Bloedrivier Verbond en Paardekraal
Verbond te erken en te handhaaf, soos wat ons voorvaders plegtig aan
God
beloof het.
Na bo
|
|
| |
|
|