Probleme met die klank?
Klik hier!

Lewendig op die Net:

Windows Media

Ander Spelers

Luister met selfoon

Radio Frekwensies:

Kleinfontein
104.2
Greylingstad
107.6
Newcastle
104.5
Ermelo
104.0
Thabazimbi
103.7
Brits
106.6
Naboomspruit
92.2
Koster
107.5
Tzaneen
96.6
Pietersburg
100.0
Nylstroom
100.6

Wenke vir beter ontvangs

 

Werfkaart

 

 

 

Druk hierdie bladsy

DIE RADIO MET GRENSE

Oor die jare het Radio Pretoria doelbewus gepoog om bepaalde grense te handhaaf. Daardie grense is nie gekoppel aan geografiese begrensing nie. As dit so was, sou Radio Pretoria nie hoorbaar wees deur middel van die satellietskottel of die meer moderne Internet nie.

Hierdie Radio het egter grense wat veel meer en dieper in waarde gemeet word. Dit is sy trots om daardie grense jaloers te bewaak – liefde vir die volkseie kultuur is dwingend om die eeu-oue geloofswaardes, die waardigheid en trots van die Boere-Afrikaner in ere te hou; daardie waardes wil ons oordra aan die geslagte wat kom, omdat ons grense het – grense wat elke volksgenoot verplig om binne die tradisie en gewoontes van ons voorgeslagte te leef en te werk.

Daardie grense, sluit ook in die ordelikheid, sindelikheid en liefde vir die eie.

Daarsonder sou ons ook ’n uitsaaier wees wat grensloos frustreer.

Kry die programgids in MSWord-formaat hier

Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag


MAANDAG

00:00 Maandag Melodie
00:30 Trekstang
01:00 Nuus, Weer, Kommentaar
01:30 Op die palet
02:30 Boekvoorlesing
03:00 Vrouevreug
04:00 Ou Waenhuis
04:57 Voëlgeluide
05:00 Dagopening
05:05 Wakkerwordwysies
05:30 Dit is die LWO
06:00 Nuusopsomming, Weer
06:05 Douvoordag
06:30 Nuus
06:40 Finansiële verslag
06:45 Douvoordag
07:00 Nuusopsomming, Nuuskommentaar
07:15 Douvoordag
07:30 Nuus
07:45 Sportnuus
08:00 Nuusopsomming / Oggendklanke
08:05 Vandag uit ons volksgeskiedenis
08:07 Dag en Datum
08:15 Gholfradio
08:20 Musiek
08:45 Kleuterkluitjies
09:00 Vrouevreug
09:55 Loof die Here
10:00 Oggendoordenking
10:15 Gelukwense
11:00 Nuus
11:15 Boekvoorlesing
11:30 Nuut op die rak

12:00 Temas en titels
12:30 Oud, nuut, geleen en verdriet
13:00 Nuus, Kommentaar, Reënvalverslag
13:15 Musiek
13:30 Dit is die LWO (Herhaling)
14:00 Nuusopsomming
14:05 Kontreidagboek
14:45 Dieredinge
15:00 Nuus
15:05 Kolskoot
15:30 Promosiegesprekke,/ Musiek
16:00 Nuusopsomming
16:15 Promosiegesprekke / Musiek (Diskoteek),
          Verkeersverslag
17:00 Nuus, Beursverslag, weer
17:15 Volksmikrofoon
18:00 Huisgodsdiens
18:05 Vullermusiek
18:15 Dit is Radio Pretoria
18:30 In ligte luim
19:00 Boekvoorlesing
19:15 Volksekonomie
19:30 Maandagmelodieë
20:00 Nuus om Agt, Kommentaar
20:15 Vleuels
20:45 Musiek
21:00 Uit die hoed
21:30 Die stem en die melodie
22:00 Nuus, Weervoorspelling
22:10 Andante
22:50 Laataand uit die Woord
22:55 Volksliedere
23:00 Radikaal

Na bo


DINSDAG

00:00 Volksmikrofoon
00:30 Uit eie bodem
01:00 Nuus, Weer, Kommentaar
01:30 Ek Wil Weet
02:30 Boekvoorlesing
03:00 Vrouevreug
04:00 ’n Stomp op die vuur
04:30 Vullermusiek
04:57 Voëlgeluide
05:00 Dagopening
05:05 Wakkerwordwysies
05:30 Landboukorrels
06:00 Nuusopsomming, weer
06:05 Douvoordag
06:30 Nuus
06:40 Finansiële verslag
06:45 Douvoordag
07:00 Nuusopsomming / Kommentaar
07:15 Douvoordag
07:30 Nuus
08:00 Nuusopsomming
08:05 Vandag uit on volksgeskiedenis
08:20 Musiek
08:45 Kleuterkluitjies
09:00 Vrouevreug
09:55 Loof die Here
10:00 Oggendoordenking
10:15 Gelukwense
11:00 Nuus
11:15 Boekvoorlesing
11:30 Immergroen

12:00 Hiervan en daarvan
13:00 Nuus, Kommentaar,Reënvalverslag
13:15 Volkshulp 2000
13:30 Landboukorrels
14:00 Nuusopsomming
14:05 Werk en Wen
14:20 Kontreidagboek
15:00 Nuus
15:05 Hoor my lied
15:30 Promosiegesprekke / Musiek
16:00 Nuusopsomming
16:15 Promosiegesprekke / Musiek (Diskoteek)
          Verkeersverslag
17:00 Nuus, Beursverslag & Weer
17:15 Volksmikrofoon
18:00 Huisgodsdiens
18:10 Verposing
18:30 Beskerm jou eie/Neem uit die verlede
19:00 Boekvoorlesing
19:15 Vullermusiek
19:30 Hengelrubriek
20:00 Nuus om agt, Nuuskommentaar
20:15 Net Medies
21:00 Die begunstigdes (Musiekprogram)
21:30 Padlangs deur Afrika
22:00 Nuus, Weervoorspelling
22:10 Andante
22:50 Laataand uit die Woord
22:55 Volksliedere
23:00 Radikaal

Na bo


WOENSDAG

00:00 Volksmikrofoon
00:30 Country Klanke
01:00 Nuus, Weer & Kommentaar
01:30 Eggo
02:00 Immergroen
02:30 Boekvoorlesing
03:00 Vrouevreug
04:00 In die ou Waenhuis
04:57 Voëlgeluide
05:00 Dagopening
05:05 Wakkerwordwysies
05:30 Landboukorrels
06:00 Nuusopsomming
06:05 Douvoordag
06:30 Nuus
06:40 Finansiële verslag
06:45 Douvoordag
07:00 Nuusopsomming
07:15 Douvoordag
07:30 Nuus
08:00 Nuusopsomming
08:05 Uit ons volksgeskiedenis
08:15 Gholfradio
08:20 Musiek
08:45 Kleuterkluitjies
09:00 Vrouevreug
09:55 Loof die Here
10:00 Oggendoordenking
10:15 Gelukwense
11:00 Nuus
11:15 Boekvoorlesing
11:30 ‘n Liedjie vir die luister

 

12:00 Bel en Bestel
12:30 Uit eie bodem
13:00 Nuus, kommentaar & Reënverslag
13:15 Volkshulp 2000
13:30 Landboukorrels
14:00 Nuusopsomming
14:05 Kontreidagboek
15:00 Nuus
15:05 Rond en bont
15:30 Promosiegesprekke / Musiek
16:00 Nuusopsomming
16:15 Promosiegesprekke / Musiek (Diskoteek) /
          Verkeersverslag
17:00 Nuus, Beursverslag & Weer
17:15 Volksmikrofoon
18:00 Huisgodsdiens
18:10 Verposing
18:30 Die Boeremusiek van …..
19:00 Boekvoorlesing
19:15 Ek wil weet
20:00 Nuus om agt, Nuuskommentaar
20:15 Bel en bestel/Ons soek na
21:00 Musiekliriek
21:30 In Solidariteit
22:00 Nuus/Weervoorspelling
22:10 Andante
22:50 Laataand uit die Woord
22:55 Volksliedere
23:00 Radikaal

Na bo


DONDERDAG

00:00 Volksmikrofoon
00:30 Temas en titels
01:00 Nuus, Weer & Nuuskommentaar
01:30 Salon Ensemble
02:00 Nuut oppie rak
02:30 Boekvoorlesing
03:00 Vrouevreug
04:00 Boeremusiekkompetisie
04:57 Voëlgeluide
05:00 Dagopening
05:05 Wakkerwordwysies
05:30 Landboukorrels
06:00 Nuusopsomming
06:05 Douvoordag
06:30 Nuus
06:40 Finansiële verslag
06:45 Douvoordag
07:00 Nuusopsomming
07:15 Douvoordag
07:30 Nuus
07:45 Douvoordag
08:00 Nuusopsomming / Oggendklanke
08:05 Vandag uit ons volksgeskiedenis
08:20 Musiek
08:45 Kleuterkluitjies
09:00 Vrouevreug
09:55 Loof die Here
10:00 Oggendoordenking
10:15 Gelukwense
11:00 Nuus
11:15 Boekvoorlesing
11:30 Inbelprogram


13:00 Nuus, Kommentaar, Reënvalverslag
13:15 Volkshulp 2000
13:30 Landboukorrels
14:00 Nuusopsomming
14:05 Kontreidagboek
14:15 Onthou u nog?
15:00 Nuus
15:05 Inbelprogram
16:00 Nuusopsomming
16:15 Promosiegesprekke / Musiek /
          Verkeersverslag
17:00 Nuus, Beursverslag, Weer
17:15 Volksmikrofoon
18:00 Huisgodsdiens
18:10 Verposing
18:30 Regslui vir Afrikaans
19:00 Boekvoorlesing
19:15 Radioleesklub
20:00 Nuus om Agt / Kommentaar
20:15 Boeremusiekkompetisie
20:45 Vullermusiek
21:00 Fokus op / Kultivaria /Debietorders
21:30 Salon Ensemble
22:00 Nuus, Weervoorspelling
22:10 Andante
22:50 Laataand uit die Woord
22:55 Volksliedere
23:00 Radikaal


Na bo


VRYDAG

00:00 Volksmikrofoon
00:30 Lekker oppie Oor
01:00 Nuus, Weer, Kommentaar
01:30 Kortkuns
02:00 Liedjie vir die luister
02:30 Boekvoorlesing
03:00 Vrouevreug
04:00 Onthou u nog?
04:30 Oud, Nuut, Geleen & Verdriet
04:57 Voëlgeluide
05:00 Dagopening
05:05 Wakkerwordwysies
05:30 Landboukorrels
06:00 Nuusopsomming
06:05 Douvoordag
06:30 Nuus
06:40 Finansiële verslag
06:45 Douvoordag
07:00 Nuusopsomming
07:15 Douvoordag
07:30 Nuus
07:45 Sportnuus
08:00 Nuusopsomming/Oggendklank
08:05 Vandag uit ons Volks geskiedenis
08:07 Dag en Datum
08:15 Gholfradio
08:20 Musiek
08:45 Kleuterkluitjies
09:00 Kuierkombuis
09:55 Loof die Here
10:00 Oggendoordenking
10:15 Gelukwense
11:00 Nuus
11:15 Boekvoorlesing
11:30 Kontinentale kafee

12:00 Musiek
12:30 Luister en Lees
13:00 Nuus/Kommentaar/Reënversla
13:15 Volkshulp 2000
13:30 Landboukorrels
14:00 Nuusopsomming
14:10 Glo dit
15:00 Nuus
15:05 Winkels toe
15:20 Vullermusiek
15:30 Promosiegesprekke / Musiek
16:00 Nuusopsomming
16:15 Promosiegesprekke / Musiek
          (Diskoteek) Verkeersverslag
17:00 Nuus, Beursverslag & Weer
17:15 Volksmikrofoon
18:00 Huisgodsdiens
18:10 Verposing
18:30 Skoffelklanke
19:00 Boekvoorlesing
19:15 ’n Stomp op die kampvuur
19:45 Vullermusiek
20:00 Nuus om agt, Nuuskommentaar
20:10 Lekker oppie oor
21:00 Edwil se keuse
21:30 Dis country-tyd
22:00 Nuus, Weervoorspelling
22:10 Andante
22:50 Laataand uit die Woord
22:55 Volksliedere
23:00 Radikaal

Na bo


SATERDAG

00:00 Volksmikrofoon
00:30 Rond en Bont
01:00 Nuus, Weer & Nuuskommentaar
01:30 Kontinentale Kafee
02:00 Hiervan en Daarvan
03:00 Die stem en die melodie
03:30 Vleuels
04:15 Hengelparade
04:45 Die Boeremusiek van …
05:15 Uit die Hoed
05:57 Voëlgeluide
06:00 Dagopening
06:05 Landboukorrels
06:45 Skaterdag se dinge
07:45 Weervoorspelling / Vullermusiek
08:00 Nuus
08:10 Rooikaart
08:45 In en om die huis
09:15 Duiwerubriek
09:30 Skaterdag se dinge
10:00 Oggendoordenking
10:15 Gelukwense
11:00 Nuus/Weervoorspelling
11:15 Crisis on call / Teeklanke
11:57 Programaankondigings

12:00 Trekstang
12:30 Saterdagjolyt
13:00 Nuus, Reënvalverslag
13:15 Vleuels (Herhaling)
14:00 Eggo
14:30 Motorrubriek
15:00 Saterdag jolyt
15:15 Boeremusiekkompetisie
16:00 Hiervan en daarvan
16:45 Saterdagsport / Musiek
18:00 Huisgodsdiens
18:05 Saamsingdeuntjies
19:00 ’n Uur om die braaivleisvuur
20:00 Nuus
20:05 In die ou waenhuis
20:35 In ligte luim
21:00 Hiervan en daarvan
21:45 Musiek
22:00 Nuus, weervoorspelling
22:10 Liefdesliedjies
22:50 Laataand uit die Woord
22:55 Volksliedere
23:00 Wat u wil hoor

SATERDAGMIDDAG EN –AANDTYE EN
PROGRAMME KAN WISSEL A.G.V. SPORTUITSENDINGS

Na bo


SONDAG

00:00 Serenade
00:30 Maak my U weë bekend
01:00 Nuus & Weer
01:20 Sabatstonde
01:30 Eergister, Fister & Vandag
02:30 Sondagkeur
03:00 Die volmaakte instrument
03:30 Tot Sy Eer
04:00 Wat sê die musiek
04:30 Uit my platerak
05:15 Tussenspel
05:45 Fyn en Silwerwoorde
06:00 Tienie se musiek
06:30 Musiekfeërie
06:57 Voëlgeluide
07:00 Dagopening
07:10 Sabbatstonde
07:30 Musiek
08:00 Nuus
08:10 Kerknuus & Weervoorspelling
08:15 Sondagkeur
08;45 gewyde instrumentale musiek
09:00 Oggendateljeediens
09:45 Tot sy eer
10:15 Omroeperskeuse
11.00 Nuus / Weervoorspelling
11:15 Goue Gunstelinge
12:15 Klankbord
13:00 Nuus
13:05 Tussenspel
13:30 Die volmaakte instrument
14:00 Ons eie keuse
14:45 Wat sê die musiek
15:15 Kuiertyd
16:15 Uit my platerak
17:00 Maak my U weë bekend
17:30 Wat U wil hoor
18:30 Sing nuwe lof
19:00 Aanderediens
19:30 Nokturne
20:00 Nuus om agt
20:05 Serenade / Verkorte weervoorspelling
20:30 Ek wil weet
21:15 Omroeperskeuse
21:50 Laataand uit die Woord
22:00 Klankbord

Na bo

 

 

 

 
     

Webwerf deur Ontoweb Media en Inligtingsdienste