Lewendig op die Net

Vir
Linux, PDA's ens, klik hier
Radio Frekwensies
Kleinfontein |
104.2 |
Greylingstad |
107.6 |
Newcastle |
104.5 |
Ermelo |
104.0 |
Thabazimbi |
103.7 |
Nelspruit |
100.5 |
Lichtenburg |
92.6 |
Brits |
106.6 |
Naboomspruit |
92.2 |
Koster |
107.5 |
Tzaneen |
96.6 |
Pietersburg |
100.0 |
Nylstroom |
100.6 |
Wenke vir beter ontvangs
|
|
NUUSHOOFTREKKE
- 06:00 8 Februarie 2010 |
Die Demokratiese Alliansie sê die ooreenkoms wat tussen BAE-Systems, die Kantoor vir Ernstige Misdrywe in Brittanje en die Departement van Justisie in Amerika bereik is, was nie in belang van reg en geregtigheid in Suid-Afrika nie.
Die Departement van Staatsveiligheid dien vanoggend dokumente by die Grondwetlike Hof in om te voorkom dat 'n voormalige intelligensiebeampte in die korrupsiesaak teen oud-polisiekommissaris Jackie Selebi getuig.
Die ANC sê die party bespreek nie presidensiële begenadigings met president Jacob Zuma nie.
Vonnisoplegging in die saak van die voormalige Pretoriase advokaat Cezanne Visser, wat aan kindermolestering skuldig bevind is, begin vandag in die Pretoriase Hooggeregshof.
Twee mense is dood toe 'n bakkie op die N1-hoogweg in Johannesburg deur 'n betonversperring gebars en agt meter ver neergestort het voordat dit op 'n treinspoor tot stilstand gekom het.
'n Duitse burger in die Zeerust-omgewing, wat deur 'n slang gebyt is, is per helikopter na 'n hospitaal in Johannesburg vir intensiewe behandeling geneem.
Minstens 5 mense is dood en 12 beseer in 'n ontploffing by 'n gasaanleg in Middletown, in die Amerikaanse deelstaat Connecticut.
Die regsverteenwoordiger van die tien Amerikaners wat van ontoering in Haïti aangekla word, het bedank.
|
|
Die Weer Vandag
(soos ontvang van die
SA Weerdiens
www.weathersa.co.za)
|
Min |
Maks |
Pretoria |
19 |
31 |
Johannesburg |
17 |
29 |
Bloemfontein |
17 |
30 |
Durban |
24 |
32 |
Port Elizabeth |
14 |
23 |
Kaapstad |
14 |
23 |
|